Wen/Win R5000

Het jy ‘n vakansie ervaring gehad wat die prys kan wen?
Op elke vakansie gebeur daar iets wat jou altyd sal bybly en met heimwee laat terugdink...toe oom Rob per ongeluk die potjiekos omstamp, als afgespoel het en gemaak of niks fout is nie. Dis eers toe ons begin eet dat ons agtergekom het iets is nie pluis nie...
Dit kan enige iets wees wat gebeur het, solank dit verband hou met ‘n buitelewe ervaring.


Do you think your holiday story can win this prize ?
Normally on every holiday something specific happens which will always remind you of that holiday...like when Uncle Rob accidentally kicked over the potjie and all the food visited the ground. He washed it and put it back, and pretended that nothing happened. We only realized something is not place when we started eating...
Your story can be about anything, as long as it happened while camping/hiking or on holiday.

 

Hoe stuur ek my storie ?

Die manier hoe jy jou storie skryf is glad nie belangrik nie. Moet asseblief nie bang wees dat jou storie dalk minderwaardig is nie. Ons is mos nie almal dieselfde nie, sekerlik nie almal joernaliste nie, en ons soek in elk geval ‘n bietjie verskeidenheid. Jy kan enige woord verwerkings program gebruik om jou storie mee te skryf, solank jy dit vir ons kan E-mail.


So maklik soos dit. As jy klaar jou storie geskryf het, kan jy dit vir ons E-mail na {ons e-mail adres} Die enigste beperkings is dat dit nie meer as 500 woorde mag wees nie, en ‘n maksimum van 5 foto’s. Natuurlik sal ons nie enige inhoud publiseer wat obseen, lasterlik ens. is nie. Sien asb. die “terms and conditions” bladsy in hierdie verband.

How do I send my story ?

The way you write your story is immaterial. Please do not be afraid that it would not be up to standard or anything like that. We’re not all the same, certainly not journalists, and we would like different writing styles anyway. You can use any program you like to write your story, as long as it can be E-mailed to us.That’s it, once you have written your story just E-mail it to us at{ons e-mail adres}The only limitations are 500 words and a maximum of 5 photo’s. Naturally we will not publish any content that is obscene, defamatory etc. Please read our terms and conditions in this regard.

 

Stuur jou storie / Send your story

 

 

Home Camping Hiking Contact Us Terms&Conditions