Hiking Pondoland

Slackpacking – Dis nou ‘n lekker nuwe ding! Miskien as jy begin ouer raak maak dit vir jou meer sin....

 

Hiking in Mozambique

Van die drie kere wat ek nou al in Mosambiek was, was die beste toe ons stapgroepie die Mosambiekse kus aangedurf het...

 

 
 

Skryf vir ons jou storie oor ‘n staproete wat jy gedoen het. Al is die idee nie om roetes hier te adverteer nie, kan jy enigiets wat vir jou besonders was maar noem, bv. netjiese slaap hutte ens. Die idee is om dit te vertel soos jy dit ervaar het. Dit sluit natuurlik snaakse gebeurtenisse ens. in. ‘n Paar foto’s help natuurlik ook om ‘n storie te vertel. Moet asseblief nie bang wees dat jou storie dalk minderwaardig is nie. Jy sal nie veroordeel word nie. Vertel ons net hoe jy dit ervaar het. Kort stories, lang stories, alles is welkom.

Write us your story on a hiking route that you did. The idea is not to promote any route, but rather how you experienced it. If something stood out for you, for example very nice huts etc., you are free to mention it. Photographs always helps to tell a story as well…. Don’t be afraid that your story is not up to standard or anything like that. You will not be judged. Just say it the way you experienced it. Short stories, long stories, everything will be welcome.

Back to Main Page