
Merry Pebbles
Wat se ondervining was hierdie pragparadys nie, maar moet nie jou nuwe camper in die somer hier gaan uit probeer nie |

Libbertas
Mooi staanplekke , baie om te doen en as jy n mini cooper ry kan jy ook hier kom kuier. |
Skryf vir ons jou storie oor ‘n kampplek waar jy al was. Al is die idee nie om oorde hier te adverteer nie, kan jy enigiets wat vir jou besonders was maar noem, bv. netjiese ablusieblokke ens. Die idee is om dit te vertel soos jy dit ervaar het. Dit sluit natuurlik snaakse gebeurtenisse ens. in. ‘n Paar foto’s help natuurlik ook om ‘n storie te vertel. Moet asseblief nie bang wees dat jou storie dalk minderwaardig is nie. Jy sal nie veroordeel word nie. Vertel ons net hoe jy dit ervaar het. Kort stories, lang stories, alles is welkom. |
Write us your story on a camping trip that you did. The idea is not to promote any resorts, but rather how you experienced it. If something stood out for you, for example very nice ablution blocks etc., you are free to mention it. Photographs always helps to tell a story as well…. Don’t be afraid that your story is not up to standard or anything like that. You will not be judged. Just say it the way you experienced it. Short stories, long stories, everything will be welcome. |

Swadini
My eerste ervaring van Swadini was vroeg in die negentigs toe ek, vroulief en 2 klein kindertjies daar aangeland het
|
De Voetpad kloof
As jy in Gauteng of Mpumalanga provinsie bly , dan kan jy vir n vinnige naweek hier kom ontspan, hierdie oord bly elke keer as ons daar kom net groei en ...
|
Blyde River Resort
After many years we decided to visit Blyde River resort again – this time to spoil my father-in-law on his 70th birthday. |
Kokoriba
Van stap en fietsry leer jy nog al baie, gelukkig kan jy in hul half warm swembad jou sweet na die tyd af was. |